Soek
 
 

 

Ontleding van aandeelhouers en aandeelhouersdagboek

ONTLEDING VAN AANDEELHOUERS

 
Grootte van aandeelhouding Getal
aandeel-
houers
  Getal
aandele
besit
       1 – 100 aandele 15 081   489 521
   101 – 1 000 aandele 16 344   6 100 316
1 001 – 5 000 aandele 3 505   7 496 210
5 001 – 10 000 aandele 544   3 995 931
Meer as 10 000 aandele 1 340   386 223 433

Die volgende aandeelhouers besit 5% en meer van die uitgereikte aandelekapitaal van die maatskappy:
Naam Getal
aandele
besit
Openbare Beleggingskorporasie 40 437 926
Dodge & Cox Incorporated 37 303 595
Coronation Fondsbestuurders (Eiendoms) Beperk 35 063 732
Old Mutual Batebestuurders (OMBB) 23 909 000

Openbare aandeelhouersverspreiding
Na die direkteure se beste wete was die verspreiding van openbare aandeelhouers ooreenkomstig paragraaf 4.25 van die JSE Beperk se noteringvereistes op 31 Maart 2009 90,78%, verteenwoordig deur 36 800 aandeelhouers wat 367 022 878 gewone aandele in die maatskappy besit. Die nie-openbare aandeelhouers van die maatskappy, wat bestaan uit 14 aandeelhouers wat 37 282 533 gewone aandele verteenwoordig, word soos volg ontleed:
Kategorie Getaal
aandele
  % van
uitgereikte
aandelekapitaal
Aandeletrusts 27 197 756   6,73
Direkteure 5 290 098   1,31
Groepmaatskappye 4 794 679   1,19

AANDEELHOUERSDAGBOEK

Algemene jaarvergadering Augustus
Verslae  
Tussentydse verslag vir halfjaar tot September November
Aankondiging van jaarresultate Junie
Finansiële jaarstate Julie
Dividend  
Verklaring Augustus
Betaling September
Finansiële jaareinde Maart
 
 
   
 
Naspers