Naspers
     
 
 
 
Soek
 
 

 

Verklaring deur die maatskappysekretaris

 
Ek, Gillian Kisbey-Green, maatskappysekretaris van Naspers Beperk, sertifiseer dat die maatskappy vir die jaar onder bespreking alle opgawes wat van ’n publieke maatskappy vereis word, by die Registrateur van Maatskappye ingedien het en dat sodanige verslae, na die beste van my kennis en wete, waar, korrek en bygewerk is.

 

G Kisbey-Green
Maatskappysekretaris

26 Junie 2009