• 1
  • 2
 
 
 
 
Soek
 
 

 

Oorsig van die groep

Drukmedia
(insluitend belangrike handelsmerke van geassosieerde maatskappye)
Tydskrifte, koerante, drukkerye, verspreiding en boekuitgewerye in Suid-Afrika en Afrika suid van die Sahara, asook drukmediabeleggings in Brasilië en China.
 
 
KOERANTEAfrika: Beeld, City Press, Daily Sun, Die Burger, Rapport, Soccer Laduuuuuma!, Son, Sondag, Sunday Sun, Supa Strikas, Volksblad en verskeie gemeenskapskoerante. China: Beijing Youth Daily, Titan Weekly Newspaper, Xin’an Evening News.

TYDSKRIFTEAfrika: Destiny, DRUM, FAIRLADY, FEMINA, FHM, FINWEEK, heat, HUISgenoot, KICKOFF, Landbouweekblad, Men’s Health, Move!, SARIE, Sports Illustrated, seventeen, TRUE LOVE, tuis, tv24, tvplus, Twende, Weg, YOU en 41 ander. Brasilië: Claudia, EXAME, Nova, Ana Maria, Vejá, Viagem, Viva! en sowat 90 ander. China: All Sports, Golf Digest China, Soccer Weekly, Women’s Health en andere.

DRUKKERYE – Paarl Gravure, Paarl Media, Paarl Print, Paarl Labels, Paarl Web, Paarl Web Gauteng, Print24.

LOGISTIEK – ON THE DOT.

BOEKE – Atica & Scipione (Brasilië), Collegium (Botswana), Future Entrepreneurs, idem smile, Jonathan Ball Publishers, Leisure Books/Leserskring, Lux Verbi.BM, Mwajionera Publishers (Zambië), NB Uitgewers, Nasou Via Afrika, Stimela Publishers, Van Schaik Uitgewers.
 
 
Tegnologie
Ontwikkeling van onderliggende tegnologieë vir internet-, betaaltelevisie- en mobiele platforms.
 
 
TEGNOLOGIE – Irdeto, Cloakware, Entriq.
 
 
  • 1
  • 2
 
 
Naspers