• 1
  • 2
 
 
 
 
Soek
 
 

 

Direksie

  Neil van Heerden is ’n trustee van die Universiteit van Wes-Kaapland, voormalige uitvoerende direkteur van die Suid-Afrika Stigting (tans Sakeleierskap) en ’n direkteur van Via Afrika en ander maatskappye.
     
  Hein Willemse is ’n direksielid en trustee van verskeie organisasies en gemeenskapsliggame. Hy is hoof van die departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria.
     
  Lourens Jonker is die eienaar van die Weltevrede- wynlandgoed naby Bonnievale in Suid-Afrika. Hy is ’n voormalige voorsitter van die KWV-groep.
     
  Ben van der Ross is voorsitter van RMB Batebestuur (Eiendoms) Beperk. Hy dien ook in die direksies van Momentum Life, FirstRand, Pick n Pay Stores Beperk
en Lewis Stores Beperk.
     

DIREKTEURE EN BYWONING VAN VERGADERINGS

  Eerste datum
aangestel in
huidige posisie
Laaste datum aangestel
Vyf direksiever-
gaderings is gedurende
die jaar gehou.
Bywoning:
Kategorie
  T Vosloo 6 Oktober 1997 24 Augustus 2007 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  J P Bekker 6 Oktober 1997 1 April 2008 5 Uitvoerend
  F-A du Plessis 23 Oktober 2003 25 Augustus 2006 4 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  G J Gerwel 12 Julie 1999 22 Augustus 2008 4 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  R C C Jafta 23 Oktober 2003 25 Augustus 2006 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  L N Jonker 7 Junie 1996 24 Augustus 2007 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  T M F Phaswana 23 Oktober 2003 25 Augustus 2006 4 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  L P Retief 1 September 2008 1 September 2008 2 Nie-uitvoerend
  B J van der Ross 12 Februarie 1999 22 Augustus 2008 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  N P van Heerden 7 Junie 1996 24 Augustus 2007 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  J J M van Zyl 1 Januarie 1988 22 Augustus 2008 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  H S S Willemse 30 Augustus 2002 24 Augustus 2007 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
Mnr S J Z Pacak is op 1 April 2009 weer as ’n direkteur aangestel, na sabbatsverlof van drie maande.
 

KOMITEES EN BYWONING VAN VERGADERINGS

  Uitvoerende komitee(1) Oudit- en risikobe- stuurs- komitee(2) Mense- hulpbronne- komitee(2) Nominasie- komitee(2)  
  Geen vergaderings is gedurende die
jaar gehou nie.
Bywoning:
Drie vergaderings is gedurende die
jaar gehou.
Bywoning:
Vyf vergaderings is gedurende die
jaar gehou.
Bywoning:
Vyf vergaderings is gedurende die
jaar gehou.
Bywoning:
Kategorie
  T Vosloo 3 5 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  F-A du Plessis     3         Onafhanklik, nie-uitvoerend
  G J Gerwel     5 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  R C C Jafta     3         Onafhanklik, nie-uitvoerend
  J J M van Zyl 3 5 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  J P Bekker             Uitvoerend
Aantekeninge
1. Mnr S J Z Pacak is op 1 April 2009 weer as ’n direkteur aangestel, na sabbatsverlof van drie maande.
2. Uitvoerende direkteure woon vergaderings op uitnodiging by.
 
  • 1
  • 2
 
 
Naspers