Naspers
     
 
 
 
Soek
 
 

 

Gekonsolideerde kontantvloeistate

vir die jare geëindig 31 Maart 2009 en 31 Maart 2008
 
  Aantekeninge   31 Maart  
2009
  
R'000
  
31 Maart  
2008  
R'000  
Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite      
Kontantvloei uit bedrywighede 29   5 817 936   5 403 369  
Dividende ontvang van beleggings en ekwiteitsverantwoorde maatskappye   98 236   71 578  
Kontant gegenereer uit bedryfsaktiwiteite   5 916 172   5 474 947  
Finansieringsinkomste ontvang   642 389   891 591  
Finansieringskoste betaal   (842 366)  (401 619) 
Belasting betaal   (1 803 314)  (1 554 165) 
Netto kontant uit bedryfsaktiwiteite     3 912 881   4 410 754  
Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite         
Eiendom, aanleg en toerusting aangekoop   (1 077 285)  (1 113 445) 
Opbrengs met die verkoop van eiendom, aanleg en toerusting   40 075   40 089  
Versekeringsuitbetalings ontvang   19 154   —  
Ontasbare bates aangekoop   (227 317)  (157 670) 
Opbrengs met verkoop van ontasbare bates   13 462   400  
Verkryging van filiale 30   (438 070)  (16 669 959) 
Verkoop van filiale 31   4 306 136   97 719  
Verkryging van gesamentlike ondernemings 32   (8 415)  (3 628) 
Addisionele belang in M-Net en SuperSport verkry 33   —   60 678  
Verkoop van gedeeltelike belang in filiale 34   271 305   —  
Addisionele belegging in bestaande filiale   (62 880)  (105 606) 
Netto belegging gemaak in geassosieerde maatskappye   (1 597 242)  (508 651) 
Netto kontantbewegings in ander beleggings en lenings   (21 916)  28 606  
Netto kontant uit/(aangewend in) beleggingsaktiwiteite      1 217 007   (18 331 467) 
Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite        
Opbrengs uit langtermynlenings aangegaan   99 929   10 385 682  
Terugbetalings van langtermynlenings   (5 431 069)  (390 520) 
Terugbetalings van gekapitaliseerde bruikhuurverpligtinge   (405 838)  (369 795) 
Aankoop van aandele vir aandeelgebaseerde betalings   (298 655)  (174 427) 
Opbrengs met aandeeluitgifte   16 724   96 321  
Bydraes deur minderheidsaandeelhouers   11 837   —  
Voorkeurdividende ontvang   144 598   135 014  
Dividende betaal deur filiale   (307 187)  (282 896) 
Dividende betaal deur beheermaatskappy   (669 160)  (543 540) 
Netto kontant (aangewend in)/uit finansieringsaktiwiteite   (6 838 821)  8 855 839  
Netto afname in kontant en kontantekwivalente   (1 708 933)  (5 064 874) 
Valuta-omrekeningseffek op kontant en kontantekwivalente   187 970   908 149  
Kontant en kontantekwivalente aan begin van jaar   6 689 873   11 481 108  
Kontant en kontantekwivalente as beskikbaar vir verkoop geklassifiseer aan begin van die jaar   634 510   —  
Kontant en kontantekwivalente as beskikbaar vir verkoop geklassifiseer aan einde van die jaar 27   (78 969)  (634 510) 
Kontant en kontantekwivalente aan einde van die jaar    35   5 724 451   6 689 873  
Die meegaande aantekeninge is ’n integrale deel van hierdie gekonsolideerde finansiële jaarstate.