Die kernwaardes wat Media24 se werkwyse inspireer, is:

Verantwoordbaarheid
Respek
Integriteit
Moed

Watter soort besigheid bou ons?

  • Innoverende multiplatform-mediaprodukte en -dienste geskep deur passievolle mense om die lewe van ons klante regoor die wêreld te verryk.

Watter diens lewer ons aan ons gebruikers?

  • Ons lig in, vermaak, voed op en verbind mense met mekaar deur druk-, digitale en e­handelsplatforms.

Media24: Ons raak lewens deur die krag van media.