Voorsitters se verslag
Hiermee lê ons Media24 se derde geïntegreerde jaarverslag aan belanghebbendes voor.

 

Rachel Jafta: Voorsitter

 

Dit is ooreenkomstig die aanbevelings van King III (hersiene riglyne vir korporatiewe bestuurstoesig in Suid-Afrika) opgestel. Ons streef hierin om ’n gebalanseerde oorsig van ons maatskaplike, omgewings- en ekonomiese bestuurstoesig-prestasie vir die jaar tot 31 Maart 2013 te gee.

Lees meer

   
Uitvoerende hoof se verslag
Soos tradisionele mediamaatskappye regoor die wêreld, ondervind Media24 ook tans taai handels-toestande.

 

Esmaré Weideman: Uitvoerende hoof

Advertensie-inkomste – nog steeds ons grootste inkomstebron – het slegs effense groei getoon die afgelope jaar, aangesien adverteerders steeds hul besteding op ander mediums soos veral televisie toegespits het.

Lees meer

   

 

Lees op tablette of mobiele toestelle