Hoogtepunte

 

Watter soort saak bou ons?

’n Toonaangewende groep internasionale
media- en e-handelsplatforms.

Watter diens lewer ons aan ons gebruikers?

Vermaak, handelsgeleenthede,
inligting en toegang tot hul vriende,
waar hulle ook al is.

Naspers se waardes

Waaroor gaan Naspers?

Ons probeer om van hulp te wees in die
gemeenskappe wat ons bedien.
Ons bied ’n omgewing waar
entrepreneurs sukses kan behaal.
Ons heg waarde aan kulturele
verskeidenheid.
Ons het ’n passie vir vernuwing.
Klantediens is ons grootste prioriteit.