ONTLEDING VAN AANDEELHOUERS EN AANDEELHOUERSDAGBOEK

ONTLEDING VAN AANDEELHOUERS  

Size of holdings   Getal  
aandeelhouers  
Getal  
aandele besit  
        1 – 100 aandele   17 447   622 796  
   101 – 1 000 aandele   18 133   6 635 362  
1 001 – 5 000 aandele   3 588   7 732 723  
5 001 – 10 000 aandele   540   3 937 337  
Meer as 10 000 aandele   1 236   386 957 193  

Die volgende aandeelhouers besit 5% en meer van die uitgereikte aandelekapitaal van die maatskappy:
Naam Getal  
aandele besit  
Openbare Beleggingskorporasie 39 805 704  
Dodge & Cox Incorporated 33 182 695  
Coronation Fondsbestuurders (Eiendoms) Beperk 20 699 650  
Old Mutual Batebestuurders (OMBB) 20 359 743  


Openbare aandeelhouersverspreiding

Na die direkteure se beste wete was die verspreiding van openbare aandeelhouers ooreenkomstig paragraaf 4.25 van die JSE Beperk se noteringsvereistes op 31 Maart 2010 90,81%, verteenwoordig deur 40 921 aandeelhouers wat 368 589 069 gewone aandele in die maatskappy besit. Die nie-openbare aandeelhouers van die maatskappy, wat bestaan uit 23 aandeelhouers wat 37 296 342 gewone aandele verteenwoordig, word soos volg ontleed:

Kategorie Getal  
aandele  
% van  
uitgereikte  
aandele-  
kapitaal  
Aandeletrusts 26 868 507   6,62  
Direkteure 5 633 156   1,39  
Groepmaatskappye 4 794 679   1,18  
   

AANDEELHOUERSDAGBOEK  

   
Algemene jaarvergadering   Augustus  
Verslae      
Tussentydse verslag vir halfjaar tot September November  
Aankondiging van jaarresultate Junie  
Finansiële jaarstate Julie  
Dividend      
Verklaring Augustus  
Betaling September  
Finansiële jaareinde   Maart